Westlike Skrynwerker benodig dienste van die volgende
2008-12-18
Westlike Skrynwerker benodig dienste van die volgende Benodig leerlinge vir houtbewerking in skrynwerkwinkel vir opleiding as vakmanne. Minimum kwalifikasie graad 10 met Wiskunde en een Handwerkvak. Diens sal begin op 19/01/2009. Skakel 021- 862 2942 of 082 807 0831 Skrynwerk-masjiniste en Vakmanne benodig. Vir verdere navrae, skakel 021 862 2942 of 082 807 0831
More
News
|