|
Skrynwerk-masjiniste, leerlingskappe
Skrynwerk-masjiniste, leerlingskappe
2009-01-08
Westelike Skrynwerker benodig dienste van die volgende:
Benodig leerlinge vir houtbewerking in skrynwerkwinkel vir opleiding as vakmanne.
Minimum kwalifikasie graad 10 met Wiskunde en een Handwerkvak. Diens sal begin op 19/01/2009.
Skakel 021- 862 2942 of 082 807 0831
Skrynwerk-masjiniste en Vakmanne benodig.
Vir verdere navrae, skakel 021 862 2942 of 082 807 0831
More
News
|
|