AUTO ELECTRICIAN, DIESEL-WERKTUIGKUNDIGE
2009-01-15
KEARLEY’S TRANSPORT
SEMI-SKILLED AUTO ELECTRICIAN We require a person who has experience (on a semi-skilled level) in basic auto electrical work. A competitive package is offered.
Contact C Kruger at 021 864 9400. Application forms are available at security in Louw Street, Wellington.
KEARLEY’S TRANSPORT DIESEL-WERKTUIGKUNDIGE
Ons benodig die dienste van ‘n werktuigkundige met die nodige ondervinding om by ons werkswinkel aan te sluit.
Aansoekers met ‘n stabiele agter-grond en kontakbare verwysings kan aansoek doen.
Ondervinding op M.A.N. vragmotors, International masjiene en ‘n kode 14-lisensie sal voorkeur geniet.
Hoogs kompeterende salaris-pakket word aangebied. Kontak C Kruger by 021 864 9400 of faks CV na 021 864 1205
More
News
|