Beampte vir Fondswerwing en Bemarkingsontwikkeling
2009-01-22
BYBEL-MEDIA Departement Fondswerwing en Bemarking
Beampte vir Fondswerwing en Bemarkingsontwikkeling en Administrasie.
Die aangewese posbekleër:
• Het naskoolse opleiding in bemarking, skakelwese en rekeningkunde • Is rekenaarvaardig - MS Office en databasisse • Beskik oor minstens 3 jaar werksondervinding • Is 'n kreatiewe, mensgerigte en hardwerkende persoon • Het sterk administratiewe vaardighede • Vermoë om effektief te beplan en te organiseer • Goeie skriftelike taalvaardigheid sal aansoek versterk
Vergoeding:
Onderhandelbaar met die suksesvolle kandidaat.
Indien jy oor bogemelde opleiding en vaardighede beskik, hoor ons graag van jou vóór 28 Januarie. Stuur jou CV en aansoekbrief per e-pos na: hans@bmedia.co.za of faks dit na 086 530 9058.
Indien jy teen 15 Februarie geen terugvoering ontvang het nie, kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.
More
News
|