Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

VERKOOPSVERTEENWOORDIGER
 
2009-01-22


VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

Vereistes: Persone tussen die ouderdom van 20 en 30.

Toepaslike tersiêre opleiding sal in u guns tel, maar is nie ‘n vereiste nie. Groter oorweging word geplaas op ‘n persoon wat positief en entoesiasties is.

Pligte: Die verkoop van ‘n reeks verbruikersgoedere met bekende handelsname aan landboukoöps en hardeware-winkels. Seker te maak dat die administrasie wat mag voortvloei uit verkope akkuraat en reg gedoen word.

Salaris: R72 000 - R90 000
(Voertuig + brandstof word verskaf)

Stuur ‘n verkorte CV per faks na 021-873-0149 of epos dit aan admin2@gdmafrica.co.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za