Bemarking / Sagteware Bystandkonsultant
2009-01-29
Gevestigde IT maatskappy in die Boland area benodig die dienste van 'n Bemarking / Sagteware Bystandkonsultant
Die suksesvolle kandidaat moet ten minste 2 jaar IT en bemarkingsondervinding hê. Uitstekende kommunikasievaardigheid in Afrikaans en Engels asook eie vervoer is 'n vereiste.
Stuur asseblief 'n kort CV na ros@donkerhoekdata.co.za
More
News
|