Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ALGEMENE ADMINISTRASIE

ALGEMENE ADMINISTRASIE
 
2009-01-29


BASH

Bemarker en produsent van sagtevrugte

ALGEMENE ADMINISTRASIE

Verantwoordelikheid: alle administrasie en boekhou van boerdery asook vrugteverpakking

Vereistes:

• Vermoë om selfstandig en onder druk te werk
• Vermoë om effektief te beplan en te organiseer
• Uitstekende rekenaarvaardigheid
• Goeie kennis van EXCEL en PASTEL
• Bewese ondervinding in bogenoemde programme
• Ervaring in vrugte-uitvoer en logistiek aanbeveling
• Goed tweetalig
• Naskoolse kwalifikasie sal sterk aanbeveling wees
• Minstens 3-5 jaar ondervinding

Rig CV aan faks: 021 872 3476 of epos: basjan@bashfruit.co.za
Aansoeke sluit 14 Februarie 2009



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za