Laboratorium-tegnikus
2009-01-29
WYNLAND LABORATORIES
Laboratorium-tegnikus
Wynland Laboratorium is 'n SANAS geakkrediteerde laboratorium wat die bedryf bedien deur die verskaffing van mikrobiologiese dienste asook gestandaardiseerde chemikalieë.
Pligte:
• Mikrobiologiese ontleding van voedsel en verwante produkte • Alle pligte vir die doeltreffende dag tot dag funksionering en bestuur van 'n geakkrediteerde laboratorium
Kwalifikasies:
• B.Sc (mikro) of relevante B.Tech graad is 'n aanbeveling • Goeie bestuursvernuf • Uitstekende menseverhoudings- en kommunikasie- vaardighede
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
CV's aan info@wynlandlab.co.za, of besorg by Hoofweg 22, Wellington
U aansoek is onsuksesvol indien u nie voor 28 Februarie 2008 van ons hoor nie.
More
News
|