ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
2009-02-05
WYNLAND LABORATORIES
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
(Wynland Analitiese Laboratorium)
Verantwoordelikhede:
Roetine administratiewe take (datavaslegging, liassering, bestellings), kliënteskakeling, fakturering, kleinkas ens.
Vereistes:
25 - 30jr oud, matriek, deeglike praktiese ervaring in MS Word en Excel, uitstekende administratiewe vaardighede, kommunikasievermoë, vriendelik, netjies, betroubaar.
• Kennis van wynmaakproses en bemarkingservaring sal tot u voordeel strek.
CV's aan wynlabservices@absamail.co.za of gee af by St Crispinstr 2, Wellington
(Kandidate sonder ervaring sal nie oorweeg word nie) U aansoek is onsuksesvol indien u nie voor 28 Feb 2009 van ons hoor nie.
More
News
|