Hotel in Franschhoek
2005-03-17
Ons benodig die dienste van tweetalige, gekwalifiseerde/ervare persone in die volgende posisies:
• Boekhouer
• Finansiële klerk
• Kroegkelner
• Hotel-ontvangspersoneel
Stuur ’n 2 bladsy CV aan (021) 867-0210 of e-pos aan evan@new.co.za nie later as Donderdag 24 Maart 2005.
Meld asb u verwagte salaris
More
News
|