Applom - Pakhuis Stelsels (Bk)
2005-03-17
’n Dinamiese maatskappy in die Paarl wat pakhuisstelsels in die vrugtebedryf vervaardig, is op soek na ’n PASSER & DRAAIER
Vereistes:
• Moet gekwalifiseerd wees
• Min. 5 jaar ondervinding in algemene draaiwerk
• Betroubaar (geen kansvatters)
• Eerlik en kontakbare verwysings
Faks CV na (021) 862-4692 Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Maart
More
News
|