BESTUURDER
2009-02-19
BESTUURDER
Bali Trading (Klapmuts) (by Potbelly Pantry)
Benodig die dienste van ‘n eerlike, hardwerkende, vriendelike persoon om ‘n meubel/dekor/ geskenkwinkel te bestuur.
• Persoon begin 1 Maart 2009
• Verkieslik ‘n manlike persoon
• Epos verkorte (3p) CV na royal@ezinet.co.za
More
News
|