SEKRETARIS
2009-02-19
ACVV HUIS VERGENOEGD DIENSTAK PAARL
Aansoeke word ingewag vir die volgende betrekking
SEKRETARIS
Vereistes:
• Rekenaarvaardig: Word, Excel en Pastel • Kennis van versorging van agendas, notules en verslae • Goeie interpersoonlike vaardighede.
Die salaris is onderhandelbaar Byvoordele: Mediese fonds Pensioenfonds
Diensaanvaarding: 1 April 2009 of so spoedig moontlik
Rig alle CV’s en navrae vertroulik aan: Die Bestuurder Huis Vergenoegd Hoofstraat 188 Paarl, 7646 Telefoonnommer: 021-870-3311 Faksnommer: 021-872-5834 E-pos: hvg3@lando.co.za Sluitingsdatum: 26 Februarie 2009
As u nie voor 6 Maart 2009 van ons gehoor het nie moet u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
More
News
|