KOSMATRONE
2009-02-19
RUSOORD TEHUIS VIR BEJAARDES, PAARL
KOSMATRONE
Vereistes: Graad 12 Taal: Afrikaans en Engels N6 Voedseldiensbestuur of vyf jaar toepaslike ondervinding.
Sluitingsdatum: 23 Februarie 2009
Salaris onderhandelbaar
Aansoekvorms en verdere inligting beskikbaar by: Die Administratiewe Kantoor Devinestraat 4 Paarl, 7646 Tel: 021 872 1982
Indien u nie veertien dae na sluitingsdatum van ons verneem het nie, beskou asseblief die aansoek as onsuksesvol.
More
News
|