HOËR MEISIESKOOL LA ROCHELLE
2005-03-17
FINANSIëLE ADMINISTRATIEWE BEAMPTE BEHEERLIGGAAMPOS
Ons verlang die dienste van ’n energieke, professionele persoon wat beskik oor ’n B.Com of soortgelyke kwalifikasies, met ten minste 4 jaar toepaslike ondervinding.
Verdere vereistes is rekenaargeletterd in Pastel, Excel en MS Word, debiteure- kontrole en algemene kantooradministrasie.
Stuur aansoeke aan: Die Skoolhoof, Hoër Meisieskool La Rochelle, Posbus 21, Hoofstraat, Paarl 7622 Faks: (021) 872-7812 E-pos: postmaster@larries. co.za
Datum van diensaanvaarding: 1 Mei 2005 Sluitingsdatum: 4 April 2005
More
News
|