ADMIN/SEKRETARIëLE POS
2009-02-26
ADMIN/SEKRETARIëLE POS
Dame om admin/sekretariële funksies te verrig op''n gevestigde plaas in Paarl.
VEREISTES:
* Rekenaargeletterdheid (MS Office) * Minimum graad 12 * Eie vervoer
AANBEVELING:
* Kennis van Wyn/Wyn admin/Proelokaal * BTW * Lone * Pastel
Meld asseblief u salarisverwagting asook begindatum.
Faks CV voor 6 Maart 2009 na 021 863 0094
As u geen terugvoering voor 20 Maart gekry het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.
More
News
|