NAGDIENS
2009-02-26
Sunfield Wellington
'n beskermde werkswinkel en nasorgsentrum vir verstandelik gestremde volwassenes, beskik oor die volgende vakatures: Nagdiens-personeellid (Dame)
* Versorging * Bestuurderslisensie
Nagdiens-personeellid (Man)
* Versorging * Bestuurderslisensie * Sekuriteit
Sluitingsdatum: Vrydag 6 Maart 2009 om 12:00
Aansoeke kan gepos word aan: Tel: 021 873 5038 Faks: 021 864 3124
Indien u niks verneem, kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|