ADMIN KLERK PAARL
2009-02-26
WE'LL DO IT ADMIN KLERK PAARL TYDELIKE HALFDAG-POS (R5 000 P.M.)
Ons kliënt is op soek na 'n tydelike persoon vir 'n halfdag-posisie op hulle plaas net buite die Paarl
Vereistes:
* Sprankelende persoonlikheid en netjiese voorkoms * Detail-georiënteerd * Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels * Goed georganiseerd * Eie vervoer
Take:
* Algemene administratiewe funksies soos hantering van kwotasies, lone, aankope ens.
Indienstydperk: Vanaf 1 April - 30 Aug 2009
Stuur asb u volledige CV na Barinda Viljoen by We'll Do It Personeelwerwing en dienste na epos we-lldoit@mweb.co.za
Navrae: 021-863-0580 of 021-872-9474 (vanaf Ma. 2 Maart) Sluitingsdatum: 6 Maart 2009
More
News
|