Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BESTUURDER INSTAND-HOUDING / NUTSMAN

BESTUURDER INSTAND-HOUDING / NUTSMAN
 
2009-03-12


LABCOM
BESTUURDER INSTAND-HOUDING / NUTSMAN
(Franschhoek)

Daar word gesoek na iemand wat voldoen aan die volgende posvereistes:

• Instandhouding, skoonmaak en diens van alle fabrieksgereedskap.
• Skedulering van verkoelingstelsel.
• Rekordhouding en registrasie van gereedskap.
• Rekordhouding, diens en skoonmaak van alle voertuie.
• Rekordhouding en skedulering van "water treatment plant".
• Verwydering van fabriek se "waste"
• Bestuur Veiligheidsprogram.

PRODUKSIE- KOÖRDINEERDER
(Franschhoek)

Kandidate wat oor die volgende vaardighede beskik kan aansoek doen vir hierdie pos:

• Administratief sterk is
• Uitstekende organisasievermoë
• Ondervinding in toesighouding
• Dissipline kan handhaaf
• Werkers kan motiveer en spanne kontrolleer.

Ondervinding in die werk met vars produkte sal u aansoek versterk.
Aansoeke sluit op 19 Maart 2009

Faks verkorte CV na 086 536 9954 of e-pos aan: msroux@telkomsa.net




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za