Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winkel-assistent

Winkel-assistent
 
2009-03-12


PNA PAARL

Ons benodig die dienste van 'n persoon as:
Winkel-assistent

Pligte:

• Goeie kommunikasievaardighede en klantverhoudinge
• Tweetalig (Afr & Eng)
• Vriendelike & flinke geaardheid
• Vermoλ om onder druk te werk

Alle applikante moet:

• Bereid wees om skofte te werk
• Bereid wees om sommige Sondae en vakansiedae te werk
• Rekenaarvaardig wees
• Kennis van kuns/skryfbehoeftes/boeke sal aansoek versterk

Bring u aansoek persoonlik na: PNA,
Vineyard-sentrum, Hoofstraat, Paarl op Maandag 16 of Dinsdag 17 Maart tussen 13:00 en 18:00






More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za