Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2009-03-12


SAWIS
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

SAWIS is verantwoordelik vir die insameling, verwerking en beskikbaarstelling van bedryfsinligting, vordering van die wynbedryf se heffings en die administrasie en toepassing van die wynbedryf se oorsprongstelsel.

Belangstellendes moet oor die volgende vaardighede en vereistes beskik:

VAARDIGHEDE:

• Goed ontwikkelde kommunikasievaardighede (Afrikaans en Engels);
• Die vermoë om in 'n spanverband te werk;
• Administratiewe vaardighede met die klem op akkurate werksverrigting;
• 'n Selfstandige, innoverende, professionele, noulettende en entoesiastiese werksetiek.

VEREISTES:

• Graad 12 of gelykwaardige kwalifikasie;
• 2-3 Jaar toepaslike administratiewe ervaring in die wynbedryf sal as aanbeveling dien;
• Geldige bestuurderslisensie (Kode EB);
• Rekenaarvaardig in MS Office, spesifiek MS Word en MS Excel;
• Die vermoë om met syfers te kan redeneeer.

Kwalifiserende persone mag hul verkorte CV's aan Menslike Hulpbronne verskaf teen nie later as 21 Maart 2009 by Posbus 238, Paarl, 7620 of faks 021 807 6002 of e-pos: recruitment@sawis.co.za.

Kandidate wat binne een maand nadat aansoeke ingedien is, geen korrespondensie ontvang het nie, moet hiermee aanvaar dat sogenaamde aansoeke onsuksesvol was, en u dus hartlik bedank word vir u belangstelling in SAWIS.

Vir meer inligting oor SAWIS, besoek ons by www.sawis.co.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za