Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bedryfsondersteuningsbeampte

Bedryfsondersteuningsbeampte
 
2005-08-04


Regstellende Aksie Pos
BOLAND
Mededingende pakket + voordele

‘n Vooraanstaande vervoermaatskappy met nasionale belange
benodig die dienste van ‘n dinamiese en taakgeorienteerde individu om beheer uit te oefen oor alle administratiewe aangeleenthede m.b.t. voertuie, vragte, drywers, padmankrag en monitering (“tracking”).

Die ideale kandidaat sal oor vorige ervaring in ‘n vervoer maatskappy beskik en vertroud wees met relevante dokumentasie, dissiplinere prosedures, voorgeskrewe roetes, voertuigevaluerings, moniteringsprosedures asook tacho- en dieselverbruikontledings. Rekenaarkennis en die vermoe om verslae te genereer word vereis.

Belangstellendes kan Marizanne Young kontak op
863-0125 of ‘n CV faks na 863-1148 of e-pos na marizanne.m@telkomsa.net




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za