Musiekkoördineerder/orrelis
2005-08-04
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WES VAKANTE POS: MUSIEKKOÖRDINEERDER/ORRELIS 'n Toegewyde Christen wat kreatief en innoverend kan dink en handel, word benodig vir die Musiekbediening in 'n gemeente met 'n tradisionele sowel as informele musiekbehoefte.
PLIGTE Koördinering van alle musiek-aspekte binne die gemeente. Begeleiding tydens eredienste en ander gemeentebyeenkomste. Afrigting van sanggroepe, hulp-begeleiers, kerkkoor, ens. Naas orrel is die speel van ander musiekinstrumente 'n aanbeveling. SLUITINGSDATUM vir AANSOEKE Vrydag 12 Augustus 2005
Salarispakket is onderhandelbaar na gelang van kwalifikasies en ander ondervinding.
'n CV en ten minste 2 referente moet die aansoek vergesel.
STUUR AANSOEKE AAN: Die Skriba NG Kerk Stellenbosch-Wes Alexanderstraat 3 Stellenbosch 7600 Tel: (021) 886-5132 Faks: (021) 883-8814 E-pos: ontvangs@ngkerkstellenbosch.org.za
More
News
|