Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Debiteure/Algemene Rekeninge Klerk

Debiteure/Algemene Rekeninge Klerk
 
2009-03-26


JHG

Ons kliënt, 'n welbekende en gevestigde internasionale wynkelder in die Paarl-omgewing, het die volgende pos beskikbaar:

Debiteure/Algemene Rekeninge Klerk

Die suksesvolle kandidaat moet 'n jong en dinamiese persoon wees wat goed onder druk kan werk.

Aanstelling vereis 2 - 4 jaar toepaslike ervaring in soortgelyke posisie. Uitstekende werkende kennis van die EZY Wine stelsel asook vaardigheid in Excel is 'n voorvereiste vir aanstelling. Akkuraatheid is belangrik.

Verantwoordelikhede sluit die volgende pligte in:

• Volle Debiteure en Algemene Rekeninge funksie sowel as assistering in die Finansiële Departement.

Vergoeding behels 'n mededingende salaris in ooreenstemming met bewese ervaring asook die potensiaal vir toekomstige groei in die Finansiële Departement. Die salaris word aangevul deur 'n volledige reeks byvoordele eie aan 'n gevestigde onderneming.

Rig 'n gedetailleerde CV voor of op 30 Maart 2009 aan JHG Personeel Praktisyns, faks 021 919 8105, of per e-pos na info@jhg.co.za.

Indien geen terugvoer binne twee weke na die sluitingsdatum ontvang is nie, kan dit aanvaar word dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za