Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


LEERLING-AANKOPER

LEERLING-AANKOPER
 
2009-03-26


CAPE BASIC PRODUCTS (PTY) LTD
LEERLING-AANKOPER

Die maatskappy bedryf 54 Savers Lane kleinhandel-supermarkte asook 2 distribusiesentrums vanaf die
Paarl Hoofkantoor. A

s gevolg van uitbreiding het ‘n vakature in die Aankope-afdeling in die Paarl ontstaan
.
Die suksesvolle aansoeker beskik oor:

• Syfer- en rekenaarvaardigheid
• 3 Jaar klein-handelondervinding
• Goeie administratiewe- en kommunikasievaardighede
• Detail-ingesteldheid
• Goeie interpersoonlike vaardighede
• Tweetalig
• Beskik oor ‘n bestuurderslisensie en bereid om in RSA te reis.

Omvattende opleiding in alle aspekte van aankope sal gebied word en na die voltooiing van die opleidingstydperk sal die aansoeker as Groep-aankoper aangestel word.

‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied. Indien u belang stel om by dié dinamiese groep aan te sluit, kan u teen 9 April u CV aan Die Personeelbestuurder faks na 021-863-0038 of e-pos na sekretaresse@capebasicproducts.co.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za