Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BOEKHOUDSTER/ADMIN ASSISTENT

BOEKHOUDSTER/ADMIN ASSISTENT
 
2009-04-02


BOEKHOUDSTER/ADMIN ASSISTENT

DRINGEND BENODIG!

Boekhoudster tot Proefbalans gesoek.

Vereistes:

• PASTEL
• LONE
• Moet spertye kan handhaaf
• Moet georganiseer wees
• Vriendelike diens kan lewer aan kliënte
• Moet onafhanklik kan werk en maatskappy kan bestuur wanneer direkteur uit is

Moet binne 1 week kan begin

Stuur asb CV na rumentech@yahoo.com of faks na: 021 872 8767
MERK DUIDELIK SALARIS VERLANG

Geen telefoniese onderhoude nie ASB!




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za