ONTWERPTEKENAAR/PROJEKBESTUURDER
2009-04-02
CONFERHEUR INGENIEURS benodig die dienste van ‘n ONTWERPTEKENAAR/PROJEKBESTUURDER
Ondervinding in:
• Auto Cad/Solid Works • Ontwerp van onderdele • Ontvouing van plaatmetaalonderdele • Tegniese agtergrond • Kwaliteit beheer • Beplanning van produksie • Deeglike kennis van tekenpakket asook CNC programmering sal tot u voordeel wees • Junior persoon welkom Faks CV na: 021-862-8300
More
News
|