ONTVANGSDAME/ ADMIN KLERK
2009-04-09
ONTVANGSDAME/ ADMIN KLERK
Paarl-Suid
In hierdie pos sal jy verantwoordelik wees om die ontvangs te beman asook 'n wye reeks administratiewe ondersteuning aan die res van die kantoor te bied. Skakeling met diensverskaffers. Bestuur van kleinkas. Prosessering van data in Pastel met volle rekonsiliasie van bank, voorraad en krediteure. Ondersteuning van bedryfstelsels
Die suksesvolle aansoeker moet verkieslik aan die volgende vereistes voldoen:
• Rekenaargeletterd, Excel, Word, Internet, Outlook. • Rekeningkundige agtergrond • Praktiese ondervinding in Pastel • Selfgedrewe
Stuur u volledige CV na 086 524 5141 voor 18 April 2009.
More
News
|