ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
2009-04-16
DALWEIDE PRIMĘR ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
WKOD Kontrakpos: 01/05/09 - 31/12/09
Deeglike kennis en ondervinding van:
• Algemene kantooradministrasie en telefoonetiket • Rekenaarpraktyk bv. Ms Word, Excel en Pastel • 3-5 jaar relevante werkservaring • Begrip vir skoolgemeenskap, goeie menseverhoudinge • Graad 12 en relevante kwalifikasies • Kode 08 bestuurslisensie
Aansoek: Kort aansoekbrief met volledige CV. Rig aansoek aan die prinsipaal. Geen fakse.
Sluitingsdatum: 24 April 2009 om 14:00 Kontak: 021-868-1901 (T)
More
News
|