VERKOOPSPERSONE EN KLERKE
2009-04-16
LEWIS
Een van Suid-Afrika se voorste meubelhandelaars het die volgende loopbaangeleenthede in Wellington- en Paarl-areas:
VERKOOPSPERSONE EN KLERKE
Vereistes:
Matriek, met 'n minimum van 2 jaar ervaring in die meubelbedryf.
Verkoopspersone moet tegnies aangelê wees, selfversekerd wees en die vermoë hê om bogemiddelde verkoopswerwing (cold canvassing) te doen. Klerke moet bogemiddelde kolleksie en kredietbestuur kan uitoefen.
'n Geldige rybewys sal die aansoek versterk.
Ons bied 'n markverwante salaris aan wat aange-vul word deur verskeie maatskappybyvoordele.
Faks 'n kort CV (maksimum van 3 bladsye - geen sertifikate asseblief) aan mnr. Jonathan Hoctor by die volgende nommer. Meld duidelik vir watter area of dorpe u aansoek doen.
FAKS: 0866 839 793 Sluitingsdatum: 22 April 2009 Slegs aansoekers wat die kortlys haal, sal gekontak word.
More
News
|