MOTORONDERDELE- VERKOOPSPERSOON
2009-04-16
AUTOZONE WELLINGTON het die volgende pos vakant:
MOTORONDERDELE- VERKOOPSPERSOON
Vereistes:
• Energieke individue • Geldige bestuurderslisensie • Nie-roker • Raadpleegbare verwysings • Goeie menseverhoudinge
Faks verkorte CV asook afskrif van ID na 021-873-3847 of epos na autozw@imaginet.co.za
Aansoeke sluit 21 April 2009.
Slegs suksesvolle kandidate sal vir ‘n onderhoud gekontak word.
More
News
|