Assistent tot die Rekenmeester
2009-04-23
Assistent tot die Rekenmeester Colors Fruit
PRODUSENTE, VERKOELERS, VERPAKKERS EN BEMARKERS VAN VARS VRUGTE EN BLOMME.
Doel van die pos: om ‘n ondersteunende diens te lewer aan die Finansiële Rekenmeester
Die vernaamste verantwoordelikhede van hierdie pos na o.a. *tydige invoer van transaksies * tydige voorbereiding t.o.v. betalings *bystand t.o.v alle rekeningkundige pligte soos en wanneer van toepassing * doen van rekonsiliasies * hantering en koördinering van alle relevante inligting, dokumentasie en liassering * hantering van navrae en skakeling met buite instansies soos nodig.
Die volgende vereistes is van toepassing * tersiêre kwalifikasie met Finansiële Rekeningkunde II/ III * 2-3 jaar toepaslike werkservaring * gevorderde rekenaarvaardighede (Pastel en Excel) * vermoë om prioriteite as dringend af te handel * goeie tydsbestuur * goeie tweetalige kommunikasievaardighede *Goeie interaksievaardighede.
U sal vanuit die sentrale kantoor in die Paarl funksioneer. Vergoeding is markgerig. MARIANNE ROUSSEAU ONTVANG ALLE CV’S EN NAVRAE BY FAKS: 021-930-9035 TEL: 021-930-9031 E-POS: mwnti@iafrica.com
SLUITINGSDATUM: DONDERDAG, 30 APRIL 2009 COLORS ONDERSTEUN GELYKE INDIENSNEMING.
More
News
|