Personeelbeampte
2009-04-30
Personeelbeampte Hoekstra Fruit Farms (Paarl)
Hoekstra Fruit Farms is 'n toonaangewende tafeldruifprodusent.
Kandidate wat voldoen aan die volgende vereistes kan aansoek doen:
• 'n Relevante diploma of graad aan 'n tersięre instansie; • Ten minste 3 jaar ondervinding as Personeelbeampte.
Ondervinding in die volgende:
• Algemene personeeladministrasie; • Loonadministrasie; • Voorsitter van dissiplinęre verhore; • Verteenwoordiging van die werkgewer by die KVBA / CCMA; • Uitstekende kennis van relevante wetgewing; • BBBEE ondervinding en • Skakeling met SETA's en implementasie van "learnerships”.
Stuur 'n verkorte CV na anneke@annekestrauss.co.za voor Vrydag 8 Mei 2009 om 12:00.
Indien u binne 2 weke na sluitingsdatum geen terugvoer ontvang het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol.
More
News
|