MOTORONDERDELE-VERKOOPSPERSOON
2009-05-14
AUTOZONE WELLINGTON het die vlg pos vakant:
MOTORONDERDELE-VERKOOPSPERSOON
Vereistes:
• Energieke individue • Geldige bestuurderslisensie • Nie-roker • Raadpleegbare verwysings • Goeie menseverhoudinge
Faks verkorte CV asook afskrif van ID na 021 873 3847 of epos na autozw@imaginet.co.za
Aansoeke sluit 12 Mei 2009. Slegs suksesvolle kandidate sal vir ‘n onderhoud gekontak word.
More
News
|