Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BETREKKING: KWALITEITSKOöRDINEERDER

BETREKKING: KWALITEITSKOöRDINEERDER
 
2009-05-14


SWARTLAND WYNKELDER

Swartland Wynkelder beskik tans oor die volgende permanente pos:

BETREKKING: KWALITEITSKOÍRDINEERDER

Die posbekleër is verantwoordelik vir die implimentering en instand-houding van internasionaal-erkende geakkrediteerde kwaliteit-sisteme, asook die skep van 'n veilige en gesonde werksomgewing vir alle werkers en die sekuriteit van die perseel en voorraad.

Verantwoordelikhede:

ò Kwaliteitsbestuur
ò Risikobestuur
ò Omgewingsbestuur
ò Mensebestuur
ò Finansies en Administrasie
ò Bestuursinligting

Kwalifikasies:

ò B Sc, B Sc Agric graad of 'n voedselwetenskap-diploma met 'n kombinasie van Biochemie en mikrobiologie
ò Vier jaar ondervinding as 'n senior analis of gelykstaande ondervinding in die wynbedryf sal dien as 'n voorvereiste
Minimum vaardighede:
ò Ten volle tweetalig. Opdragte moet gou en goed begryp en uitgevoer word. Opdragte moet duidelik gegee word.
ò PosbekleÙr moet kan redeneer om opdragte en optredes te motiveer.
ò Visuele waarneming moet goed wees om potensiÙle afwyking van prosesse en spesifikasies dadelik waar te neem.
ò Vinnig, doelgerig en noukeurig kan werk
ò Rekenaarvaardigheid is 'n voorvereiste

Indien u belang stel rig asb u CV aan Margot Kemp, Swartland Wynkelder, Posbus 95, Malmesbury, 7299
(E-pos: margot@swwines.co.za)
(Faks nr: 086 518 2630)

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Sluitingsdatum: 22 Mei 2009
Indien ons nie binne 2 weke nß sluitingsdatum met u in verbinding tree nie, was u aansoek onsuksesvol.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za