EIENDOMSAGENT
2009-05-21
EIENDOMSAGENT LANDBOU 'n Betrekking is beskikbaar as 'n verkoopsagent vir plase en kleinhoewes / landbouhoewes. Die volgende sal tot voordeel van die aansoeker wees: • Ouer persoon / afgetrede persoon • Landbou-agtergrond • Vlot tweetalig Skryf aan: Die Adverteerder, Posbus 331, Paarl, 7620
More
News
|