EASYLIFE KITCHENS - PAARL
2009-05-21
EASYLIFE KITCHENS - PAARL Beskik oor posisie vir ONTWERPERSKONSULTANT & VERKOOPSAGENT Dinamiese, selfgemotiveerde persoon met verkoops- ervaring word gesoek. Ontwerpagtergrond op rekenaar sal voordeel geniet. Tweetaligheid asook eie vervoer vereiste. Goeie basiese salaris plus kommissie word gebied. Ongelooflike geleentheid vir die regte persoon om hulself verder te bevorder in dié bedryf. Kontak: 021 872 3590 vir onderhoud of lewer CV per hand af by ons skouwinkel: H/v Hoof- en Markstraat, Paarl.
More
News
|