Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


MHL ACCOUNTING

MHL ACCOUNTING
 
2009-05-21


MHL ACCOUNTING
Ons kliënt, 'n welbekende gasteplaas in die Paarl, is op soek na 'n Ontvangsdame. Die ideale kandidaat moet eerlik, betroubaar en tweetalig wees. Rekenaar- en Pastel- ondervinding sal in die aansoeker se guns tel.
Pligte:
* Ontvangs
* Kleinkas
* Identifiseer gaste se behoeftes
* Kwotasies
* Help met troues en funksies
* Alle ander take wat daarmee gepaard gaan
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
Epos/faks u CV na mhlaccounting@telkomsa.net of faks 086 695 0898 voor 27 Mei 2009.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za