Poste by boumaatskappy
2005-08-11
J van der Sluys (Edms) Bpk
Toonaangewende Boumaatskappy in die Boland- & Kaap-omgewing benodig die dienste van die onderstaande persone. (Kompeterende vergoeding)
1. Instandhouding Bestuurder 2. "Finishing" Messelaar 3. "Finishing" Skrynwerker 4. "Leading Hand" Carpenter 5. "Leading Hand" Messelaar 6. Junior Voorman
Kontak asseblief Jandré Arangies by (021) 868-3009/082 778 0222 of faks u aansoeke na (021) 868-2786
More
News
|