STOORMAN
2009-05-28
SUPA QUICK STOORMAN Supa Quick Paarl benodig die dienste van 'n Stoorman met ondervinding in die volgende: • Effektiewe voorraadbeheer (Stock Control) • Voorraadontvangste (Receiving) • Bestellings (Ordering) • Prysbeheer veral t.o.v. verbruikersmateriaal. (Procurement Consumables) • Rekenaarondervinding Die ideale kandidaat sal verantwoordelikheid kan aanvaar en onafhanklik kan funksioneer binne gegewe riglyne en sal direk aan die Takbestuurder rapporteer. Bewyse van ondervinding met kontakbare verwysings is 'n voorvereiste Salaris dienooreenkomstig met ondervinding en soos deur MIBCO voorgeskryf. Faks CV aan 021-871-1472 of epos aan kevin@primatyre.co.za. Aansoeke sluit 17 Junie 2009.
More
News
|