Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASSISTENT-FAKTOTUM

ASSISTENT-FAKTOTUM
 
2009-05-28


ACVV
ACVV HUIS VERGENOEGD DIENSTAK
Aansoeke word ingewag vir die volgende betrekking:
ASSISTENT-FAKTOTUM
Vereistes:
• Kennis van algemene instandhouding
• In staat wees om kleiner instandhoudings-werk te doen
• Goeie interpersoonlike vaardighede
Die salaris is onderhandelbaar.
Byvoordele: Mediese fonds • Pensioenfonds
Diensaanvaarding: 1 Julie 2009
Rig alle Cv’s en navrae vertroulik aan:
Die Sekretaris
Huis Vergenoegd, Hoofstraat 188, Paarl
Telefoonnommer: 021 870 3426
E-pos: hvg5@lando.co.za
Sluitingsdatum: 5 Junie 2009
As u nie voor 19 Junie 2009 van ons gehoor het nie moet u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za