INGESKREWE ASSISTENT-VERPLEEGSTER
2009-06-04
ACVV ACVV HUIS VERGENOEGD DIENSTAK VERPLEEGSORGSENTRUM
Aansoeke vir die volgende pos word afgewag:
INGESKREWE ASSISTENT-VERPLEEGSTER
Vereistes:
• Sertifikaat Verpleegkunde: 1 Jaar • Toepaslike ondervinding • Goeie menseverhoudings • Ingeskryf by die SA Verpleegstersraad
Diensaanvaarding: 1 Julie 2009
Rig alle CV’s en navrae vertroulik aan:
Die Sekretaris Huis Vergenoegd, Hoofstraat 188, Paarl Telefoonnommer: 021 870 3426 E-pos: hvg5@lando.co.za Sluitingsdatum: 12 Junie 2009
As u nie voor 26 Junie 2009 van ons gehoor het nie moet u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
More
News
|