EXHAUST FITTER
2009-06-11
KILO TREADS
EXHAUST FITTER
Vorige ondervinding, kontakbare verwysings en bestuurslisensie baie belangrik.
So gou moontlik diens aanvaar.
Faks CV aan Paula Mitchell by faks 021 872-6876 nie later as 12/06/2009.
Indien nie binne 2 weke gehoor van ons nie, aansoek onsuksesvol.Jan van Riebeeckweg, Paarl ò Tel: 021-872-1637
More
News
|