BAKKERY- & DELI- BESTUURDER
2009-06-11
BAKKERY- & DELI- BESTUURDER 1. Ondervinding in beide afdelings hê. 2. Skofte kan werk. 3. Kontakbare verwysings.
Salaris ohb.
Aansoeke sluit 18 Junie.
Indien jy nie binne 14 dae ná sluitingsdatum van ons gehoor het nie, is jou aansoek onsuksesvol.
CV's kan ingehandig word by Pick n Pay, Wellington. Kontak Anette 021 864 2822.
More
News
|