Telefoniste/Administratiewe Beampte
2009-06-11
Telefoniste/Administratiewe Beampte benodig om onmiddellik diens te aanvaar.
Die geskikte persoon, man of vrou, moet aan die volgende vereistes voldoen: Tegniese kennis van elektronika hê, rekenaarvaardig wees, tweetalig wees en goeie telefoonetiket hê.
Die persoon moet onder druk kan werk.
Faks verkorte CV na 021 872 6625 of e-pos aan accounts@cathmar.co.za voor 19 Junie 2009.
More
News
|