Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsagent

Kunsagent
 
2009-06-25


Kunsagent benodig:

Suksesvolle kunsgalery verlang gemotiveerde, professionele, met 'n netjiese voorkoms, syfer-gedrewe, man of dame, sonder afhanklikes, wat bereid is om die land deur te reis.

Die suksesvolle kandidaat het VERKOOPSONDERVINDING en MOET SOBER gewoontes hê.

Geen kunsondervinding is nodig nie.

Geldige kode 8-rybewys en geldige verwysings is 'n vereiste.
Diensaanvaarding so spoedig moontlik.

Faks CV na 086 502 9692 of e-pos na ilze.folscher@gmail.com




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za