Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VRAGMOTORBESTUURDER/SPANBESTUURDER

VRAGMOTORBESTUURDER/SPANBESTUURDER
 
2009-06-25


JDK

JD Kirsten (Edms) Bpk -gevestigde produsente van uitvoervrugte, beskik oor die volgende posisie by Laborans, een van hul produksie-eenhede in die Paarl

VRAGMOTORBESTUURDER/SPANBESTUURDER

Die aangewese kandidaat sal direk aan die Eenheidsbestuurder en Produksiebestuurder rapporteer

Die volgende vereistes is belangrik:

• Geldige Kode EC of EC1 rybewys
• Geldige PDP
• Ten minste 1 jaar bestuursondervinding met 'n 8-ton vragmotor
• Kennis en ervaring van die verbouing van tafeldruiwe
• Sterk leiereienskappe
• Goeie interpersoonlike vaardighede
• Goeie lees- en skryfvermoëns
• Selfgemotiveerd
• Vermoë om pligte onafhanklik en stiptelik uit te voer
• Bewese werksrekord
• Sober gewoontes

Verantwoordelikhede behels o.a. daaglikse onderhoud en instandhouding van vragmotor; vervoer van werkers en gepaletiseerde vrugte; bestuur en kontrole van alle werksaktiwiteite van span; motivering van span; handhawing van dissipline; versekering dat kwaliteitstandaarde deurgaans gehandhaaf word.

Vir 'n persoon wat wil presteer, bied hierdie geleentheid 'n uitdaging wat gepaard gaan met 'n markgerigte vergoedingspakket, behuising en pensioenvoordeel.

Willem Brink ontvang alle aansoeke vertroulik by:
Faksnr: 021 872 4075, E-pos: jdk@jdk.co.za
Sel: 071 689 5840
Sluitingsdatum: Vrydag 3 Julie 2009






More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za