BESTUURDER: PAARL
2009-06-25
SEEFF EIENDOMME
VAKANTE POS
BESTUURDER: PAARL
Indien u 'n ervare eiendomsagent in Paarl is wat graag wil optree as Bestuurder van 'n eiendomsagentskap en steeds eksklusiewe eiendomme wil verkoop,
stuur asb u CV na maryn@seeff.com OF skakel 082 785 7960. Sluit aan by Seeff Boland wat u direkte toegang gee tot 12 kantore in die Boland-area, asook die nasionale netwerk van 252 ander Seeff-kantore.
VAKANTE POS
INWONENDE EIENDOMSAGENT BOSCHENMEER
Indien u 'n gekwalifiseerde agent is en in Boschenmeer woon, kwalifiseer u vir hierdie pos. Stuur u CV na maryn@seeff.com OF skakel 082 785 7960.
More
News
|