Administratiewe Klerk
2009-07-09
MHL ACCOUNTING
Ons kliënt, welbekende finansiële adviseurs en boekhouers in die Paarl, is op soek na 'n
Administratiewe Klerk
Die persoon moet eerlik, netjies en betroubaar wees.
Pligte behels die volgende:
• Skakelbord • Afsprake van bestuur • Skakeling met kliënte • Pastel (vereiste) • Korttermyn- en langtermyn versekering • Ondervinding van boekhouding sal in die aansoeker se guns tel. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Epos/faks u CV na louw.dalene@yahoo.com of faks na 086 659 1009 voor 15 Julie 2009.
More
News
|