ONTWERPTEKENAAR/ PROGRAMMEERDER
2009-07-09
CONFERHEUR INGENIEURS benodig die dienste van ‘n ONTWERPTEKENAAR/ PROGRAMMEERDER
Ondervinding in:
• Auto Cad/Solid Works • Ontwerp van onderdele • Ontvouing van plaatmetaalonderdele • Tegniese agtergrond • Kwaliteit beheer • Deeglike kennis van tekenpakket asook CNC programmering sal tot u voordeel wees
• VERKIESLIK junior persoon Faks CV na: 021-862-8300
More
News
|